)

Laerskool Mooirivier dogters o/13A wen Noordwes-hokkieliga

Tokkies se hokkiespanne het weer daarin geslaag om koning te kraai oor die hele Noordwes-provinsie. Die spanne het vanjaar nie die maklike kortpad gevolg om die wentrofeƫ huis toe te bring nie. Hulle moes baie hindernisse en ver ritte oorkom om die welverdiende trofeƫ omhoog te hou.

Baie geluk aan Laerskool Mooirivier se Dogters o/13A-hokkiespan met hulle oorwinning oor Laerskool Schweizer-Reneke in die Noordwes-finaal.

(Foto bo:)Ā voor vlnr: Bridgette Holden-Smit, Cara Hulley, Elrie Koornhof, Anzel du Plooy, Mari-Louise van Zyl, Danelle Goedhals en Tiani Greyling.

Agter vlnr: Cameron Charslund, Irene Strydom, Sonika Brits, TumƩ van Niekerk, Christi-Mari Coetzee, Mikayla Muller, Mia Hills, Alexia Delicado, Angelique van der Westhuizen, Annelize Rostron (afrigter) en Jordan (gelukbringer).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal