Die volgende leerlinge van Laerskool Mooirivier was die blinkste sterre by die skool se erkenningsfunksie wat gehou is op 7 November 2017 in die Sanlam Ouditorium van die NWU.
Foto heel bo:
Elsabe Potgieter:Â Tokkie van die Jaar en Duxleerling
Laerskool Mooirivier het ook vanjaar sy 80ste verjaarsdag gevier. Op Woensdag 15 November 2017 het die Tokkies fees gevier.