Tydens Laerskool Mooirivier se huissport was die dogters die beste presteerders in verskeie items. Op die foto bo:
Voor: Mariné Jacobs (skyfwerp)
Agter:Â Anke Jacobs (hoogspring), Xandri Palmer (middelafstande), Elrie Koornhof (1500m Stap), Marie-Louise van Zyl (naellope), Jamore Olivier (gewigstoot) en Lea Verster (hekkies).