Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se o/13B-rugbyspan is die wenners van die Noordwes-liga (groot skole).
Op die foto bo:
Voor vlnr:Â Naldo de Jager, Toks Becker, CJ Deacon, Bart du Plooy en Asher Moos.
Middel vlnr:Â Ofentse Phiri, Ferdie Joubert, Jean Groenewald, Nelius Willemse, Wian Botha, Tobias van Dyk, Tiardt Vorster (hulpafrigter)
Agter vlnr: Tiaan Lourens, JM Visser, Daniël Burger, Wian Landman, Jhanco de Beer, Horatio Carson, Cronje du Plooy, Hermanus Steyn en Edwin Warren (afrigter).