Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se o/13C-rugbyspan is die wenners van die Noordwes-liga (groot skole).
Hulle is op die foto bo:
Voor vlnr: Lihan Smith, Mike de Kock, MJ Viljoen, Rouxan de Vries, Johandré Maree
Middel vlnr:Â Johan Mostert, Brendon Uys, Ryno Schutte, Hanno Geldenhuys, Ruan Steyn, Leon Cassell, Hanno Mostert, Xander Yates.
Agter vlnr:Â Â Rudi van Dyk (afrigter), Nicholas du Plooy, Ruan van Jaarsveld, Izak Snyman, Ruan Joubert, Markus Loyd, Ruben le Roux, Dirk Hanekom, Herman Steyn (afrigter).