Voor vlnr: Emma Fourie, Mari-Louise van Zyl, Bart du Plooy en Joël Kriek
Agter vlnr: Elrie Koornhof, Christi-Mari Coetzee, Jacques Schutte en Jhanco de Beer.
Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se finale leerlingraad vir 2019 is bekend gemaak tydens saalopening. Die volgende gr. 7-leerlinge is aangewys as die hoofleiers: Emma Fourie (onderhoofdogter), Mari-Louise van Zyl (hoofdogter), Bart du Plooy (hoofseun), Joël Kriek (onderhoofseun), Elrie Koornhof (onderhoofdogter), Christi-Mari Coetzee (onderhoofdogter), Jacques Schutte (onderhoofseun), Jhanco de Beer (onderhoofseun).