Tien atlete van Laerskool Mooirivier van Potchefstroom nl Lize van Zyl, Elri Koornhof, Martiné van Aswegen, Genna van der Merwe, Christiaan Verster, Twayn Maartens, Jamoré Olivier, Mariné Jacobs, Joël Kriek en Stephané Hook het gekwalifiseer om die Noordwes-provinsie tydens die SA-kampioenskappe op 15 en 16 Maart te verteenwoordig.