)

LAERSKOOL MOOIRIVIER SKAAKSPELERS SKUIF REG

Drie van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se skaakspanne het op 26 en 27 Julie in die finale rondte van die Kenneth Kaunda Distrikspankompetisie deelgeneem en baie goed gevaar. Die skool se o/7- en die o/13-span is as die kampioene in die Kenneth Kaunda liga gekroon. Die skool se o/11-span was derde. Die skool se spelers word onder andere deur Chris Greyling afgerig.

Foto bo: Die o/7A-skaakspan van Laerskool Mooirivier is die wenners van die Kenneth Kaunda-liga.

Voor vlnr: Lynette Smit (hulporganiseerder), Wilhelm Scholtz, Adriaan Kruger, Dawid Mostert en Marelise de Beer (organiseerder).

Agter vlnr: Christiaan Gerber, Suané Ellis en Hendré Pretorius.

 

Die o/11A-skaakspan van Laerskool Mooirivier het ? derde plek verower in die Kenneth Kaunda-liga.
Voor vlnr: Lynette Smit (hulporganiseerder), Gustav Terblanche, Petrus van Straaten, Heinrich Fouché en Marelise de Beer (organiseerder).
Agter vlnr: Francois Jansen van Vuuren, Daniël van Romburg en Christiaan Mostert.

 

Die o/13A-skaakspan van Laerskool Mooirivier is die wenners van die Kenneth Kaunda-liga.
Voor vlnr: Lynette Smit (hulporganiseerder), Dewald Coetsee, Anne-Marie van der Westhuizen, Marelise de Beer (organiseerder).
Agter vlnr: Catherine Ellis, Markus Lloyd en Kari Goede
Frederik van der Westhuizen (afwesig).
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal