)

TOKKIES O/13A-NETBALSPAN NAASBESTE IN SA

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se o/13A-netbalspan was die Noord-Wes wenners en het daarom op 26 en 27 Julie in Boksburg aan die SA Laerskole Spankompetisie deelgeneem. Die span het deurgedring na die finale rondte van die kompetisie en moes slegs die knie buig voor die uitmuntende span van Laerskool Menlopark.

Foto: Hier spog die talentvolle spanlede met die silwer medalje.

Voor vlnr: Hesrie van Wyk, Angelique van der Westhuizen, Emma Fourie, Alexia Delicado, Mia Hills en Martie Schoonwinkel (afrigter).

Agter vlnr: Menke van den Berg, Christi-Mari Coetzee, Amorie Loots en Mariné Jacobs.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal