)

Laerskool Mooirivier-atlete in Kenneth Kaundaspan

Op Vrydag, 22 Februarie het 68 Tokkies van Potchefstroom aan die Kenneth Kaunda Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die Kenneth Kaunda Streek strek vanaf Potchefstroom en sluit die atlete van dorpe soos Ventersdorp, Klerksdorp, Orkney, Stilfontein, Wolmaransstad, Leeudoringstad en Makwassie in.

Dertien Tokkies is die Kenneth Kaundakampioene. 28 Atlete neem aan die Noordweskampioenskap deel wat op 1 Maart by die Puk McArthur Stadion gehou word.

1ste Plekke is behaal deur Lizé van Zyl, Schalk Coetzee, Christiaan Verster, Righardt Joubert, Genna Van der Merwe, Elrie Koornhof, Ruan Verster, Twayn Maartens, Joël Kriek, Mariné Jacobs, Jamoré Olivier, Stephané Hook en Martiné van Aswegen

2de Plekke is behaal deur Schalk Coetzee, Righardt Joubert, Antonie Labuschagne, Hope Sebudi, Ruhann Steenkamp, Lea Verster, Alri Verster en Tristan Lottering

3de Plekke is behaal deur Christiaan Verster, Emmé Coetzee, Anke Jacobs, Xandri Palmer, Twayn Maartens, Alexia Delicado, Melinne Naude, Lea Verster, Deané Enslin, Hennie Pretorius en Brendan le Roux

Tokkies is baie trots op hul atlete!

(Foto bo: 1ste plekke)

Voor vlnr: Lizé van Zyl en Schalk Coetzee

Middel vlnr: Christiaan Verster, Righardt Joubert, Genna Van der Merwe, Elrie Koornhof, Ruan Verster

Agter vlnr: Twayn Maartens, Joël Kriek, Mariné Jacobs, Jamoré Olivier, Stephané Hook en Martiné van Aswegen

 

Voor vlnr: Christiaan Verster en Emmé Coetzee
Middel vlnr: Anke Jacobs, Xandri Palmer, Twayn Maartens, Alexia Delicado, Melinne Naude
Agter vlnr: Lea Verster, Deané Enslin, Hennie Pretorius, Brendan le Roux
Voor: Schalk Coetzee
Middel: Righardt Joubert, Antonie Labuschagne, Hope Sebudi, Ruhann Steenkamp
Agter: Lea Verster, Alri Verster, Tristan Lottering
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal