)

Ligbron hokkie ontvang afrigting van SA Hokkiespeler Pietie Coetzee

SA hokkiespeler, Pietie Coetzee, het Donderdag en Vrydag 21 en 22 Februarie ‘n hokkiekursus vir al die Liggie hokkiespanne op die Astrobaan aangebied.

Donderdag het die seuns se kursus plaasgevind en Vrydag het die dogters hulle kursus bygewoon.

Beide die seuns en Dogters 1ste spanne het ook op Vrydagoggend onderskeidelik afrigting ontvang.

Die spanne het baie nuwe tegnieke en vaardighede aangeleer en dit was eens dat die kursus tot groot voordeel sal wees.

Fotos: Die eerstespan hokkie dogters besig met hulle afrigting

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal