Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, het hul hoofleiers verkies wat gedurende die tweede kwartaal voor gaan loop.
Voor vlnr: Richan Schoombee, Mari-Louise van Zyl, Ronaldo Duarte en Wian Botha.
Agter vlnr: Esnia Brits, Amorie Loots, Joël Kriek en Alexia Delicado.
Become a Sponsor









