Voor vlnr: Dianie du Preez, Kaylin Kroon en Miné Muller.
Agter vlnr: Chanell Duarte, Sarien Bartlett (afrigter) en Simoné Bezuidenhout.
Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se kleinspan, die Do/9-tennisspan, het die Noordwes-liga gewen.
Baie geluk, meisies!
Become a Sponsor










