VHS se O/15 sewes-rugbyspan het die naweek deelgeneem aan die Noordvaal Sewes-toernooi. Hulle eindig 10de uit 16 van die top groot skole. Hulle speel 5 wedstryde waarvan hulle 2 wen (Die Anker en Menlopark), en 3 verloor (Noordheuwel, Transvalia en Garsfontein).
Geluk, manne en Mnre. Dawid en Botes! Julle het uitstekend presteer!!!
VHS’s U / 15 Sevens rugby team participated in the Noordvaal Sevens tournament this weekend. They finished 10th out of 16 of the top big schools. They played 5 games of which they won 2 (Die Anker and Menlopark), and lost 3 (Noordheuwel, Transvalia and Garsfontein).
Congratulations boys and coaches Mr Dawid and Mr Botes! You performed excellently !!!