O/11A-span: Voor: Benjamin van Wyk.
Middel vlnr: Dewald Coetsee, Vihan Pretorius, Jako Malan (afrigter), Righardt Joubert en Anro Nel.
Agter vlnr: Ruan Verster, Nico Jordaan, Nicolas Dreyer, Jahndré Coetzee, Jaden Geldenhuys en Bennet Keet.
Twee van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se krieketspanne het die Noordwes-liga vir Groot Skole gewen.
Die o/11A-span van Laerskool Mooirivier het Laerskool Rustenburg met 9 paaltjies gewen en die o/13A-span het Laerskool Baillie Park met 129 lopies gewen!
Baie geluk, manne!

Middel vlnr: Jean Groenewald, Jacques Schutte, Jackie Golden (afrigter), Lhuan-dré Pretorius, Ruan Joubert.
Agter vlnr: Antonie Labuschagne, Christoff Nel, Jhanco de Beer, Tobias van Dyk, Erick van Eeden, Marnu Jacobs en Ronaldo Duarte.
Become a Sponsor










