Voor vlnr: Millé Lotz (gr. 3), Elanri Pienaar (gr. 2), Ariëlle van Deventer (gr. 2)
Middel vlnr: Leani Jansen van Vuuren (gr. 6), Jacques Schutte (gr. 7), Daniël van Romburgh (gr. 4)
Agter vlnr: Estiaan Terblanche (gr. 5), Dané Badenhorst (gr. 6).
Laerskool Mooirivier het onlangs ‘n redenaarskompetisie vir elke graad gehou. Elke Tokkie met potensiaal kon kwalifiseer. Millé Lotz, Elanri Pienaar, Ariëlle van Deventer, Leani Jansen van Vuuren, Jacques Schutte, Daniël van Romburgh, Estiaan Terblanche en Dané Badenhorst het laat die tonge rol en argumenteer soos goeie advokate. Hulle is dan ook die wenners van die onderskeie graadkompetisies