‘n Graad 1-leerling van Laerskool Mooirivier, Nicolene du Preez, het op Saterdag, 31 Augustus aan die Noordwes Math Buzz Wiskunde Olimpiade deelgeneem en die hoogste toekennings ingepalm.
Sy spog met die beste prestasie in CAPS-wiskunde sowel as die beste van die bestes vir haar prestasie in Abakuswiskunde. Baie geluk!