Mi-Jeanne de Wit
Mi-Jeanne de Wit, `n leerder van Uppies, het die afgelope naweek deelgeneem aan ‘n geslote Noord-Kaap skaaktoernooi waar sy ‘n silwer medalje verwerf het vir dogters onder 18. Die name van die SAJCC span wat in Januarie 2020 plaasvind sal later bekend gemaak word.