)

TOKKIES IN NOORDWES-ATLETIEKSPAN

Tien atlete van Laerskool Mooirivier van Potchefstroom nl Lize van Zyl, Elri Koornhof, Martiné van Aswegen, Genna van der Merwe, Christiaan Verster, Twayn Maartens, Jamoré Olivier, Mariné Jacobs, Joël Kriek en Stephané Hook het gekwalifiseer om die Noordwes-provinsie tydens die SA-kampioenskappe op 15 en 16 Maart te verteenwoordig.

Voor: Lizé van Zyl

Middel vlnr: Elri Koornhof, Martiné van Aswegen, Genna van der Merwe en Christiaan Verster.

Agter vlnr: Twayn Maartens, Jamoré Olivier, Mariné Jacobs, Joël Kriek en Stephané Hook.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal