)
Bastion bied hul eerste kriekettoernooi aan

Hoërskool Bastion in Witpoortjie, Gauteng, het tydens die Junie/Julie 2017 vakansie ons eerste

Shaun Botha – Hoërskool Bastion vaar goed in 3-dag fietsry-kompetisie

Shaun Botha van Hoërskool Bastion in Witpoortjie, Krugersdorp, het 9-11 Junie 2017 aan ‘n 3-dag fietsry

Bradley van Vuuren – Hoërskool Bastion hengelaar van die jaar

Bradley van Vuuren van Hoërskool Bastion, Witpoortjie in Gauteng, is die afegelope naweek vereer vir sy

Hoërskool Bastion vaar goed in skyfskiet

Die volgende leerders van Hoërskool Bastion het die 29ste Julie 2017 aan die .22 Gauteng

Leerders van HS Bastion skitter in hokkie

Zoë van der Plank en Raquele Pretorius van Hoërskool Bastion, Witpoortjie Gauteng, skitter in hokkie.

Shane van Tonder van die Hoërskool Bastion is ‘n man wat sy staal op die rugbyveld wys.

Shane van Tonder van die Hoërskool Bastion is ‘n man wat sy staal op die rugbyveld wys. Hy is na onlangse proewe in die Sentraalwes A-span(O16) opgeneem. Hy sê hy…