Shane van Tonder van die Hoërskool Bastion is ‘n man wat sy staal op die rugbyveld wys. Hy is na onlangse proewe in die Sentraalwes A-span(O16) opgeneem. Hy sê hy sien baie daarna uit om vir hierdie span uit te draf.
Become a SponsorShane van Tonder van die Hoërskool Bastion is ‘n man wat sy staal op die rugbyveld wys. Hy is na onlangse proewe in die Sentraalwes A-span(O16) opgeneem. Hy sê hy sien baie daarna uit om vir hierdie span uit te draf.
Become a Sponsor