Baie geluk aan die volgende seuns wat verkies is tot die 0/15 en 0/17 skole reeks spanne (die vorige Coke spanne):
0/15
– Juan Ackerman
– Johan du Toit
– Zandre du Toit
– Duan Greyling
– Braam Raath
– Alex Roberts
– Robbie Snyman
0/17
– Bradley Davel
– Riaan de Jager
– Brandon Erasmus
– Tiaan Naude
– Jandre Venter
Mnr Wesley Pretorius, sportorganiseeder by Hoƫrskool Bastion, is gekies as een van die afrigters vir die 0/17-span.
“Ons is verskriklik trots op hierdie groep seuns,” het Mnr Pretorius gesĆŖ. “Hierdie reeks was Ʊ nuwe uitdaging vir die seuns, en dit was lekker om te sien hoe hulle dit hanteer het. Om soveel van ons seuns in hierdie spanne te sien bewys net dat ons en hulle harde werk beloon word.”
Hierdie spanne sal op die 9de September 2017 teen Ʊ verteenwoordigende span van Natal in aksie wees.
FOTO HEEL BO:
Die o/16 en o/18 groep spelers
Links op die foto: Ā Mnr Wesley Pretorius, afrigter
Verskaf: Ā Monique Naude