)

Boogskiet – Hoërskool Bastion presteer

Boogskiet. Sewentien leerders van Hoërskool Bastion, Krugersdorp, het die afgelope naweek by Club Inyahti in Randfontein deelgeneem aan ‘n boogskiet kompetisie. Die puntetellings is uit 300 uit. Dit was ons tweede kompetisie as ‘n span. Ons raak met elke kompetisie net beter.

Dit is die meeste van Hoërskool Bastion Boogskiet skuts se eerste jaar van deelname.

  • 1. Riaan Cilliers 269/300
  • 2. ⁠Christiaan Nolan 259/300
  • 3. ⁠Xhiann Pretorius 249/300
  • 4. ⁠Jeandre Dreyer 232/300
  • 5. ⁠Lucien Lopes Cunha 224/300
  • 6. ⁠Sasha- Leigh Steyn 210/300
  • 7. ⁠Henk Nolan 207/300
  • 8. ⁠Andries Jansen Van Vuuren 201/300
  • 9. ⁠Iwan Krog 186/300
  • 10. ⁠Anthony Cooke 179/300
  • 11. ⁠Alexander Swanepoel 174/300
  • 12. ⁠Catelyn Carstens 174/300
  • 13. ⁠Alberts Nizel 165/300
  • 14. ⁠Zonica Swanepoel 161/300
  • 15. ⁠Catheljin Gunter 146/300
  • 16. ⁠Dylan Potgieter 142/300
  • 17. ⁠ Leani Nortje 140/300

Christiaan Nolan het ook 50/50 geskiet tydens die kompetisie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.bastionhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal