Hoërskool Bastion van Krugersdorp het onlangs hul leiers vir 2019 voorgestel.
Saam met die leiers op die foto is Me. L Jonker – Leier voog, Mnr G.A. Koekemoer – Hoof en Mnr T Bartman- Leier voog
Die Hoofdogter, Leanri Swart, is heel links en die Hoofseun, Colin Ingram, heel regs in die voorste ry.