Baie geluk aan die hoofleiers van 2018, vir Hoërskool Bastion, wat vir hulle portefuljes aangewys is.
Voorsitter: Riaan de Jager
Onder-voorsitter: Kayla Watson
Voorsitters van:
Akademie: Janika Nel en Claude Pitout
Kultuur: Carmen Jacobs en Zian McKittrick
Sport: Franzelle Mertz en Juandré Combrink