)

Tokkies: Nasionale WOW-spelfees

Die leerlinge van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het deelgeneem aan die provinsiale WOW-spelfees.  Die WOW-spelfees word jaarliks deur die Universiteit van Stellenbosch aangebied en vaar onder die vaandel van die Woordfees.

Die volgende Tokkies het gekwalifiseer om aan die finaal van die Nasionale WOW-spelfees op Stellenbosch deel te neem.  Die finaal vind plaas op 21 Oktober by die Universiteit van Stellenbosch.

Op die foto bo:

Voor:  Mianke Botes, Ineke Liebenberg, Evan Seddon, Schalk Coetzee.

Middel:  Anienke Herbst, Pieter Kruger, Daniël van Romburgh, Anchen Schutte, Irené Strydom, Ankia Verster.

Agter:  Thinus Vorster, Jhanco de Beer, Lian Groenen, Sonika Brits, Tobias van Dyk en Mathilda Liebenberg.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal