)
WOW Spelfees – Laerskool Truida Kestell

WOW Spelfees. Laerskool Truida Kestell Graad 3 leerder, Nina Kilian, het die vierde plek behaal gedurende die Nasionale WOW Spelfees wat in Stellenbosch aangebied is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…

WOW Spelfees – Hoërskool Trio

WOW Spelfees. Michelle Fourie, leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad, het ‘n algehele 1ste plek by die WOW Spelfees behaal in Afrikaans Huistaal Graad 8. Nog twee leerders van Trio,…

WOW Spelfees – Hoërskool Framesby

WOW Spelfees. Minette van Zyl, graad 8 leerder van Hoërskool Framesby, Port Elizabeth (Gqeberha) het tydens die Sanlam WOW spelfees uitstekend gevaar. Daar was tot dusver 3 rondtes. Minette is…

WOW Spelfees – Hoërskool De Aar presteer

WOW Spelfees. Sewe leerders van Hoërskool De Aar het die 24ste Augustus aan die WOW Spelfees kompetisie se tweede (distrik) rondte deelgeneem. Ses van die leerders dring deur na die…

WOW Spelfees – Erries eindig in Top Vyf

WOW Spelfees. Foto: Johandi Bezuidenhout, Imke Oosthuizen, Kara McKenzie en Tilana Uys Die volgende leerders van Hoërskool Ermelo het provinsiaal onder die Top vyf geëindig tydens die WOW Spelfees. Kara…

WOW Spelfees – Hoërskool Sentraal

WOW Spelfees. Hoërskool Sentraal Graad 9 en Graad 10 leerders het aan die WOW Spelfees se Distriksuitdun deelgeneem en uitekend presteer. Graad 9: Graad 10: Hierdie leerders dring nou deur…

WOW Spelfees – Hoërskool Ermelo vaar goed

WOW Spelfees. Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Tharina Viljoen en Esmari Kloppers, het op 7 September aan die Nasionale rondte van die WOW Spelfees by die Universiteit van Stellenbosch deelgeneem.…

WOW Spelfees – Hoërskool Sentraal leerder Nasionale wenner

WOW Spelfees. Hoërskool Sentraal Graad 8 leerder, Anri van der Westhuizen, is aangewys as die Nasionale wenner van die WOW Spelfees kompetisie. Anri is met hierdie prestasie die beste speller…

WOW Spelfees – Primêre Skool Naudeville na Nasionale rondte

WOW Spelfees. Twee van Primêre Skool Naudeville, Welkom, Demitri Roux (Gr.7) en Eugene Smith (Gr.2) is deur na die Nasionele rondte van die Wow-Spelfees.  Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf

WOW Spelfees – EHS spellers toon hul slag

WOW Spelfees. Op Dinsdag, 22 Augustus, het veertien spellers van Hoërskool Ermelo by HTS Middelburg aan die provinsiale uitdunne van die jaarlikse WOW – Spelfees (Woorde Open Wêrelde) deelgeneem.  Die…

WOW Spelfees – Errie Spellers wys hul kán

WOW Spelfees. Dertig leerders van Hoërskool Ermelo het op Dinsdag, 6 September, deelgeneem aan die WOW Spelfees te HTS. Die kompetisie het uit twee afdelings bestaan: ‘n babbel- (hardop spel)…

WOW Spelfees – Primêre Skool Naudeville leerders neem deel

WOW Spelfees. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het 29 Augustus deelgeneem aan die WOW-spelfees. Die Spelfees is in Kroonstad aangebied. Ignus Maritz, Menishia Heyneke en Abigail Dicks…

Pieter Kruger van Laerskool Mooirivier presteer by WOW-Spelfees

Pieter Kruger, gr. 2-leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het tydens die Nasionale WOW-

Tokkies: Nasionale WOW-spelfees

Die leerlinge van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het deelgeneem aan die provinsiale

Tiche Nel van Hoërskool Upington presteer in Wow spelfees-kompetisie.

‘n Graad 8 leerder van Hoërskool Upington, Tiche Nel, het besonders goed gevaar tydens die pas afgelope WOW Spelfees. Tiche het 3 kwalifiserende rondtes deurgegaan en het die afgelope naweek…

WOW Spelfees wenners – Laerskool Welgemoed

[et_pb_section bb_built=”1″ fullwidth=”off” specialty=”off”][et_pb_row background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” background_size=”initial”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Wenners van WOW spelfees 2 September 2017. Dit was die Metro-Noord byeenkoms. Mia Uys 4de Graad 7 Annemay…

Carla Krüger van Laerskool Outeniqua

Carla Krüger van Laerskool Outeniqua het ‘n eerste plek (Graad 6) behaal in die Distriks Kompetisie van die WOW Spelfees.  Sy dring deur na die Wes-Kaap Provinsiale Kompetisie wat in…

Laerskool Outeniqua-leerders deur na WOW Spelkompetisie Distriksuitdunne

Die volgende leerders van Laerskool Outeniqua in George het deurgedring na die Distriksuitdunne van die WOW Spelkompetisie. Agter: Zimy Welgemoed, Sjanique Alberts, Carla Krüger, Zencke Gerber, Chloë Christians Voor: Stephanie…

Uppies kán spel!!

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/Uppies-kán-spel.jpg” alt=”Uppies kán spel!! ” title_text=”Uppies kán spel!! ” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][et_pb_text admin_label=”Text”] Die afgelope naweek…