Die volgende leerders van Laerskool Outeniqua in George het deurgedring na die Distriksuitdunne van die WOW Spelkompetisie.
Agter: Zimy Welgemoed, Sjanique Alberts, Carla Krüger, Zencke Gerber, Chloë Christians
Voor: Stephanie Kolbé, Mila Giliomee, Emma Lutsch en Kayla Grobler