)

WOW Spelfees – EHS spellers toon hul slag

WOW Spelfees. Op Dinsdag, 22 Augustus, het veertien spellers van HoĆ«rskool Ermelo by HTS Middelburg aan die provinsiale uitdunne van die jaarlikse WOW – Spelfees (Woorde Open WĆŖrelde) deelgeneem. 

Die kompetisie strek van graad 1 tot graad 10 en bestaan uit twee rondtes: babbel (hardop spel) en krabbel (skriftelik). Elke graad ontvang ā€˜n spellys met 1000 woorde wat ingestudeer moet word.

Die leerders het hul uitstekend van hul taak gekwyt en as volg presteer:

  • Graad 8: Johandi Bezuidenhout eindig gesamentlik vyfde (reserwe)
  • Graad 9: Mia van Deventer behaal ā€˜n mooi vierde plek (reserwe)
  • Graad 10: Tharina Viljoen eindig tweede, Esmari Kloppers vierde (reserwe) en Maret Maritz vyfde (reserwe)

Hartlik geluk aan Tharina Viljoen wat kwalifiseer om op Saterdag 7 Oktober by die Universiteit van Stellenbosch aan die nasionale finaal deel te neem.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal