WOW Spelfees. Foto: Johandi Bezuidenhout, Imke Oosthuizen, Kara McKenzie en Tilana Uys
Die volgende leerders van HoĆ«rskool Ermelo het provinsiaal onder die Top vyf geĆ«indig tydens die WOW Spelfees. Kara McKenzie (gr. 8) eindig vierde, Imke Oosthuizen (gr. 9) behaal ān tweede plek en Johandi Bezuidenhout (gr. 9) eindig vierde. Tilana Uys (gr. 10) eindig in die vyfde plek.
Inke Oosthuizen kwalifiseer vir die nasionale finaal wat op 28 September by die Universiteit van Stellenbosch plaasvind.
Erries is baie trots op hulle flinkdink vermoƫ.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor








