WOW Spelfees. Hoërskool Sentraal Graad 8 leerder, Anri van der Westhuizen, is aangewys as die Nasionale wenner van die WOW Spelfees kompetisie. Anri is met hierdie prestasie die beste speller in Suid-Afrika.
Die WOW Spelfees is die grootste spelfees in die land en word aangebied in al nege provinsies. Die WOW Spelfees se finaal word by die Stellenbosch Universiteit aangebied.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf