Spar National Netball Championships. Hoërskool Fichardtpark se netbalspelers het weereens hul skool se naam hoog gehou tydens die Spar National Netball Championships.
- Ané Retief is tydens die Spar National Netball Championships as die beste verdediger van die toernooi aangewys.
- Elri Groenewald is as die beste o.21 senter-baanspeelster tydens die kampioenskap aangewys.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf