WOW Spelfees. Twee leerders van Hoërskool Ermelo, Tharina Viljoen en Esmari Kloppers, het op 7 September aan die Nasionale rondte van die WOW Spelfees by die Universiteit van Stellenbosch deelgeneem.
Daar was 28 kandidate wat deelgeneem het. Tharina eindig nasionaal vyftiende en Esmari sewentiende.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf