Huistaal Opstelkompetisie. Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool Graad 8 leerder, Alissa Erasmus, het die graad 8 tot 9 Huistaal opstelkompetisie in die Vrystaat gewen.
Alissa is ook uitgenooi om die toekennings-seremonie op 20 Oktober in Bloemfontein by te woon.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








