)

You are sponsoring

Huistaal Opstelkompetisie - BVHS leerder 1ste in Vrystaat

Huistaal Opstelkompetisie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool Graad 8 leerder, Alissa Erasmus, het die graad 8 tot 9 Huistaal opstelkompetisie in die Vrystaat gewen.  Alissa is ook uitgenooi om die toekennings-seremonie op…