Natuurwetenskap Olimpiade. Drie graad 9 leerders van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool, Rozandi Niemann, Stef Louw en Zilni van Wyk, het op op 31 Augustus aan die Natuurwetenskap Olimpiade deelgeneem.
Hulle het ān 1ste plek in die streek behaal en dring deur na die volgende rondte wat in Bloemfontein plaasvind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf