)

WOW Spelfees – Hoërskool Sentraal

WOW Spelfees. Hoërskool Sentraal Graad 9 en Graad 10 leerders het aan die WOW Spelfees se Distriksuitdun deelgeneem en uitekend presteer.

Graad 9:

  • Anika Wolmarans: 1ste plek
  • Carli Appelgrein: 2de plek

Graad 10:

  • Niël Haasbroek: 1ste plek
  • Dian Bodenstein: 3de plek
  • Aletta Blom: 4de plek

Hierdie leerders dring nou deur na die Provinsiale rondte.

Die doelstellings van WOW Spelfees:

  • 1)Om leerders se taalkennis en Afrikaanse woordeskat uit te brei, en effektiewe taalgebruik aan te moedig.
  • 2) Om die strewe na prestasie by leerders te versterk en uitnemende leerders te identifiseer.
  • 3) Om onderwysers te bemagtig ten opsigte van die korrekte uitspraak en spelling van woorde.
  • 4) Om onderwysers en beamptes te motiveer om eienaarskap van die Spelfeesprojek te neem.
  • 5) Om mediabelangstelling aan te wakker in die belang van effektiewe taalgebruik en korrekte spelling in Afrikaans.
  • 6) Om met die hulp van kurrikulum-adviseurs Afrikaanse spellyste vir die verskillende grade op te stel wat voldoen aan die kurrikulum-vereistes en dit aan skole te verskaf.
  • 7) Om spelkompetisies volgens die voorgeskrewe formaat te reël in elke klas en graad in deelnemende skole, sowel as in kringe, distrikte, provinsies en op nasionale vlak.
  • 8) Om die Spelfees deurlopend op nasionale vlak uit te bou deur die aantal skole en die onderskeie provinsies wat aan die Spelfees deelneem, te vermeerder.
  • 9) Om die Spelfees deurlopend op nasionale vlak uit te bou deur die aantal opvoeders wat optree as koördineerders van die Spelfees, in die onderskeie kringe te vermeerder, in samewerking met die onderskeie onderwysdepartemente.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal