Die o/11A-krieketspan van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is die wenners van die Noordwes-krieketliga. Tokkies is baie trots op hierdie krieketspan!
Op die foto bo:
Voor: Jean Groenewald, Antonie Labuschagne, Luandré Pretorius, Ruan Joubert.
Middel:Â Jackie Golden (afrigter), Christoff Retief, Renaldo Duarte, Marnu Jacobs, JM Visser
Agter:Â Tobias van Dyk, Erick van Eeden, Jacques Schutte, Jhanco de Beer, Christoff Nel.