Hoofleiers: Hoër Jongenskool Paarl in die Paarl het met trots hulle Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak.
Die Hoofseun is Ernst Kirsten en die Onderhoofseun is Erwin Meyer.
Baie geluk!
Hoër Jongenskool Paarl is baie trots op julle!
Lees meer oor Hoër Jongenskool: https://schoolsthatrock.co.za