ATKV Jeugleiersimposium. Hoërskool Strand se hoofleiers van 2023 het vanaf 5 tot 8 Desember die ATKV Jeugleiersimposium by Goudini Spa bygewoon. Dit is ‘n jaarlikse, internasionale byeenkoms waar leerders van verskeie skole leer oor leierskap en hoe om die toekomende jaar aan te pak.
Van die fasiliteerders was boonop oudleerders van Hoërskool Strand. Hulle is Chris Langeveld (hoofseun 2019), Dewald de Koker (Arenderaad 2019) en Pieter Welgemoed (onderhoofseun 2018).
Wat ‘n voorreg dat hierdie oud-Arende voortgaan om #Arendtrots uit te leef. Hulle doen dit terwyl die huidige leiers hulself toerus vir die jaar wat kom.
Strand High School’s Head Leaders of 2023 attended the ATKV Youth Leaders Symposium at Goudini Spa from 5 to 8 December. It is an annual, international gathering where learners from various schools learn about leadership and how to tackle the coming year.
Some of the facilitators were also former learners of Strand High School. They are Chris Langeveld (head boy 2019), Dewald de Koker (Eagles Council 2019) and Pieter Welgemoed (deputy head boy 2018). What a privilege that these ex-Eagles continue to live #Arendtrots. They do so while the current leaders equip themselves for the year to come.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf