Die hoofleiers Seniorraad 2017 vir die Hoërskool Postmasburg is onlangs aangewys. Op die foto bo:
Jan Kotzé – Hoofseun
Realeboga Stander – Hoofdogter
Aobakwe Raborife – Onderhoofseun
Palesa Mokele – Onderhoofdogter
Aldene Hoole
Olinda Manhice
Tshepiso Polile
Keydy O’Callaghan
Jason Roberts
Jason Louw
Become a Sponsor