)

Erries is bekkig tydens redenaarskompetisie!

Op Woensdag 18 April 2018 het die EHS hulle jaarlikse interne redenaarskompetisie gehou. ‘n Rekordgetal van 25 leerders het vanjaar deelgeneem en die standaard was besonder hoog.  Die volgende leerders neem op 17 Mei 2018 deel aan die eerste rondte van die ATKV-redenaarskompetisie te Hoërskool Ermelo.

Seniors onvoorbereid:  Tjaart Eloff, Vandré Swart en Zara Büchling.

Seniors voorbereid:  Charis Brundyn, Amy Greyling en Marni Prinsloo.

Juniors onvoorbereid:  Dirk Maritz, Anke van Biljon en Zimri Büchling.

Juniors voorbereid:  Kayla Meyer, Elrize Reichert en Petra-Marié Arnoldi.

Baie geluk aan elke spreker en sterkte met julle voorbereiding.

Op die foto bo:

(v.l.n.r):  Kayla Meyer, Zimri Büchhling, Charis Brundyn, Marni Prinsloo, Tjaart Eloff, Vandré Swart, Amy Greyling, Zara Büchling, Dirk Maritz, Elrize Richert, Anke van Biljon

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal