Op Woensdag, 18 April 2018 neem vier van Hoërskool Ermelo se hokkieseuns deel aan die proewe vir die Mpumalanga-seunshokkiespan.
Edrich Beyer is in die o/14B-Mpumalangaspan ingesluit en Tristen Küsel in die o/16B-Mpumalangaspan.
Baie geluk, Erries! EHS is baie trots op julle harde werk. Geniet die seisoen!
Op die foto bo: Edrich Beyer en Tristen Küsel
Become a Sponsor









