)

EHS-netbaldogters deur na finale proewe

Op Woensdag 18 April 2018 het die eerste rondte Gert Sibande-netbalproewe op die Erries se terrein plaasgevind. Dit was ‘n suksesvolle dag en die Erries is baie trots op die volgende dogters wat deur is na die finale proewe:

Tegan Panos en Noluthando Mkhonza is gekies vir die o/18-span. Madison Botha, Lihle Nzimande en Kholeka Mngomezulu is gekies vir die o/17-groep. Amy Gryeling en Zara Büchling is gekies vir die o/16-span. In die o/15-span is dit U-lene Nortje en Pamela Zwane en by die o/14’s is dit Megan Marais en Danika van Loggerenberg wat ingesluit is.

Baie geluk aan elke dogter en sterkte met die volgende proewe.

Op die foto bo:

(v.l.n.r):  Pamela Zwane, Danika van Loggerenberg, U-Lene Nortje, Amy Greyling, Tegan Panos, Zara Büchling, Megan Marais, Lihle Nzimande.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal