Stefan Kemp, graad 12-leerder van Hoƫrskool Ermelo en nommer een speler van EHS se eerste tennisspan, het vanaf 27 April tot 1 Mei 2018 aan die SA-skoleweek in Pretoria deelgeneem. Hier het hy die Mpumalangaspan verteenwoordig en hulle eindig sewende uit 16 provinsies.
Baie geluk, Stefan. Die Erries is trots op jou!