)

Erries verwelkom nuwe student!

Die Erries is opgewonde om Annalien Bibbey – studentonderwyser – met ope arms te verwelkom.

Vanaf Woensdag 2 Mei 2018 is sy saam met me. Henriëtte Nel by die graad 8’s se Wiskunde betrokke.

Annalien is tans ‘n Unisa-student wat haar onderwysgraad doen vir Intemediêre-Seniorfase met die fokus op Wiskunde en Afrikaans as vakke.

Dié oud-Ermeloër is werksaam by Laerskool JJ van der Merwe wanneer sy nie proef nie en sê dat die Erries ‘n vriendelike groep mense is wat haar dadelik laat welkom voel het. Sy is veral beïndruk met die Christelike waarders wat die Erries uitstraal en is bly om die volgende vyf weke deel van die Erries te kan wees.

Welkom, Annalien! Geniet elke oomblik.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal