Op Donderdag 17 Mei het Hoƫrskool Ermelo se redenaars die voorreg gehad om die eerste uitdunrondte van die ATKV-redenaars te kon hou.
Die Erries kwyt hul besonder goed van hul taak en ses Erries word gekies om deur te gaan na die volgende rondte. Dit is die Mpumalanga-uitdunne en vind te HTS Middelburgop 8 Junie plaas.
Baie geluk aan Dirk Maritz (Junior Onvoorbereid), Zimri BĆ¼chling (Junior Onvoorbereid), Elrize Reichert (Junior Voorbereid, Zara BĆ¼chling (Senior Onvoorbereid), Amy Greyling (Senior Voorbereid) en Marni Prinsloo (Senior Voorbereid) wat deurdring na die bogenoemde rondte.
Sterkte met die voorbereiding en geniet elke oomblik. Die Erries is trots op julle.
Foto bo: Zimri BĆ¼chling, Dirk Maritz en Elrize Maritz