Baie geluk aan Hoërskool Robertson in die Wes-Kaap se leerders wat puik presteer het by die redenaars op Woensdag, 31 Mei. Robertson is baie trots op sy leerders.

Hulle is:

Seniors:
1se – Nina Brewis 89%
2de – René Wentzel 85%
3de – Tanya Visagie 83%

Juniors:
1ste – Sune Grové 89%
2de – Anje Marais 88%
3de – Marli van Aarde 83%

V.l.n.r is dit Marli van Aarde, Anje Marais, Sune Grové, Nina Brewis, René Wentzel en Tanya Visagie.

Become a Sponsor