Radikale Redenaars 2023. Agt leerders van BVHS het direk deurgedring na die Nasionale Finaal van Radikale Redenaars 2023.
- Graad 9: Zilni van Wyk x2 items
- Graad 10: Jana Grobbelaar
- Luné Amaro
- Liam-Loyd Doman
- Leané van den Berg (eksperimentele spanredenaars)
- Jana Grobbelaar (eksperimentele spanredenaars)
- Graad 11: Susan Bender
- Mila Kotzé
Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het aan Radikale Redenaars deelgeneem en dring deur na die Vrystaat Streeksfinaal wat op 22 April in Bloemfontein plaasvind:
- Graad 8 : Chloë van der Schyf
- Graad 9: Zilni van Wyk
- Graad 10: Sipho Nwamba
- Graad 11: Megan Haward x2 items
- Mila Kotzé x 4 items
- Anele Ncala
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf