SA Atletiekkampioenskappe – Twee atlete van Hoërskool Strand, Francois Pietersen en Jordan Waynne-Vaaltyn het tydens die SA Atletiekkampioenskappe te Germiston uitstekend presteer.
Francois het ‘n goue medalje in hamergooi gewen met ‘n briljante afstand van 56.75m (973 punte op die ASA-tabel). Jordan het ‘n goue medalje in ‘n skitterende 4 x 400m aflos gewen en ‘n sewende plek in die finaal van die 400m hekkies.
SA Athletics Championships – Two athletes from Strand High School, Francois Pietersen and Jordan Waynne-Vaaltyn performed excellently at the SA Athletics Championships in Germiston.
Francois won a gold medal in hammer throw with a brilliant distance of 56.75m (973 points on the ASA table). Jordan won a gold medal in a dazzling 4 x 400m relay and a seventh place in the final of the 400m hurdles.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf